Students/ Testimonies

Dankie vir Marinda en George wat vir my leiding gegee het.  Dankie vir suster en Antie Shirly vir alles.  Ek het baie vriende gemaak deur na die sentrum te kom.  God seen die plek van hoogte tot hoogte! – Alicia Bum, student (2014)

Ek het na Wamakers opleidingsentrum toe gekom sonder ‘n doel, maar nou wee twat ek graag wil word in die lewe.  Dankie sister vir die kennis wat ons kon ontvang het by U.  Dit was baie leersaam en van waarde.  Baie dankie! – Annoniem (2014)

The first time I cam hear I feel comfortable because I feel welcomed.  It is so surprising to be hear because I learned many things and alsot to not loose hope.  Thank you for everything. - Nosiphiwe Matroshe, student (2014)

When I thought the light was off a shining star came to my rescue.  When I thought the smile I had was no more, you gave me a reason to smile.  I am so honoured to be part of this place.  – Anelisa Ndikika (2013)

Baie dankie vir almal van Wamakersvallei!  Dit was ‘n goeie ondervinding, ek is bly date k die kursus kom doen het.  Ek leer mense ken en vind goed uit oor myself. Alles wat mooi is vir die toekoms! – Rina Visser (2013)

"Dit is met groot dank dat ons waardeering wil uitspreek teenoor die Wamakers Opleiding Sentrum en sy personeel vir die wyse waarop hulle ons gehelp het met die plasing van tuisversorgers.  In tye van beproewing vir baie families wat op julle nommer druk vir bystand is jul personeel 'n lig in die donker.  Wees verseker van ons opregte dank en ons wens julle sentrum sterkte toe met die bydrae wat julle lewer tot die gemeenskap." Die Baxter familie (2013)



Wamakers Training Centre is a registered South African non-profit company:

Our registration number is 2004/033955/08 as an Association incorporated in terms of Section 21 (not having a share capital) un the Companies Act (Act 61 of 1973) 

Designed and hosted: Mattelo Computers

Site Admin: Pixmar

facebook.jpg